Hoërskool Heilbron bied aan Revue 2022 – “Ontmasker” en positiewer as ooit

“Stage is set”

Elke twee jaar bied Hoërskool Heilbron ‘n Revue aan maar 2020 was als reg en die kom “Lockdown”. Dit is werklik lekker om weereens deel te wees en die klank en beligting te doen.

Elke kind in die skool neem deel en elke onderwyser, die hele gemeenskap is betrokke met hierdie produksie. Die kinders is opgewonde en goed ge-oefen om hierdie produksie ‘n hoogtepunt in hulle lewens te maak.

LTV Tech en DJ Tech werk saam weer om die produksie moontlik te maak, en hierdie jaar gaan dit werklik besonders wees.

Andre Pretorius Fotografie gaan die foto’s neem en sal beskikbaar wees op sy webblad

Ons plaas dan so ook ‘n paar foto’s op soos die produksie aangaan.

LTV Tech Productions

Johan Bosman

ltvstream
ltvstream
Articles: 48

Leave a Reply