Hoërskool Heilbron bied aan Revue 2022 – “Ontmasker” en positiewer as ooit

“Stage is set” Elke twee jaar bied Hoërskool Heilbron ‘n Revue aan maar 2020 was als reg en die kom “Lockdown”. Dit is werklik lekker om weereens deel te wees en die klank en beligting te doen. Elke kind in…