Ter nagedagtenis van Melda Houy

Innige meegevoel met al die familie en vriende van ons geliefde Melda Houy.

LTV Tech gaan lewendige uitsending doen van die begrafnisdiens wat Saterdag oggend 11h00 vanuit NG Kerk Heilbron Moedergemeente.  Ons gebruik hierdie blad om na al die skakels te gaan, daar is ʼn groep op FaceBook gestig vir die wat op dit op Facebook sou wil volg, sien die skakel hieronder.

https://www.facebook.com/groups/478516097462624/

Daar gaan ook regstreekse uitsending op YouTube wees en julle kan op die kanaal van LTV Streaming aantekening en dan op die klokkie kliek sodat U wel kennisgewing kan kry sodra ons regstreeks gaan. Sien die skakel van die YouTube kanaal LTV Streaming.

https://www.youtube.com/channel/UCej2PNZR5GclJZBwUWfyoVA

Alle kennisgewings asook elektroniese begrafnis brief sal hier beskikbaar wees.

Deel dus gerus hierdie blad se skakel op julle vriende en familie groepe .

Meegevoel liefde

Johan Bosman

LTV Technology and Supplies

ltvstream
ltvstream
Articles: 48

Leave a Reply