3 Jaar oue hingsie, kan reel vir kastrasie met die veearts teen@ R2500-00
Mak ryperd met goeie temprament en konformasie.
ongeveer 14 hh mag dalk groei tot 14.2hh
Berlyn Eqeustrian Farm perde is al 25 jaar op die veld met geen byvoeding of entings nie. Hulle is wilde perde vat vry beweeg op die plaas en dan ingetrek word vir opleiding.
Is nog net ingebreek en gery, geen ekstra opleiding nie so kan geleer word soos benodig, tams net gebruik om vee aan te jaag.
Pragtige kleur ” Buckskin”