Events – Past and Upcoming

09 June 2022 VS Agri se jaarlikse vergadering by Mambakloof 25km buitekant Vrede. Ons doen jaarliks vir hulle die klank en beeld en sien reeds uit vir volgende jaar. So goed om te sien wat hierdie maatskapy verig omdat paar boere saamstaan en dan groot koopkrag het vir onderhandelings met die groot verskaffers. Facebook

21st Party for Nitha van Reenen @ OldVaal tonians in Vanderbijlpark 04/06/2022

Thank you Marcia Kruger for the booking. We went into early hours of the morning and guest stayed till the end. I have to give a SHOUT-OUT !!! to Tsa and Chief of TC Events. Decor and Equipment were done by TC Events – Tse Chief 060 587 0406 / 076 012 2832

Hoërskool Heilbron Wintersport dag 28/05/2022

https://www.facebook.com/groups/544366713905732

26 Maart 2022 te Ilanga Guest Lodge vanaf 15h00.

Johan Bester en Uzan Slabert tree in die huwelik en ons het hulle toesteming ontvang om hulle huwelik uit te saai op al die platforms, nie net vir hulle famielie en vriende nie maar ook aan die publiek en dien vir bemarking vir LTV Streaming en LTV Droning LTV Productions. Kom geniet die aand saam met ons op YouTube asook op Facebook.

https://www.facebook.com/groups/aartappelgholf

Leave a Reply